Laerskool Mikro in Kuilsrivier is in baie opsigte uniek. Dit is te danke aan:
- 'n goed-opgeleide, entoesiastiese personeel
- 'n unieke ouerbetrokkenheid, en
- gelukkige leerders wat 'n kindgerigte, uitkomsgebaseerde onderrigbenadering en 'n gebalanseerde naskoolse program volg.