No data is available as of now.
Ons het vandag by die M&B ge-eet en geroosterde toebroodjies bestel. Ons was nie baie gelukkig met die toebroodjies nie want dit was nie 'n opregte rooster-broodjie nie. Die geroosterde ham, kaas & tamatie broodjie was die snytjies brood lekker gerooster maar die ham, kaas en tamatie was net so koud tussen die twee snytjies geplaas sonder om gerooster te word. Met ander woorde die broodjie was yskoud. Die blare wat op die hoender mayo toebroodjie was het baie stingels in gehad. En die vulsel was ook nie baie warm gewees nie. As die pryse in ag geneem word was dit nie die geld werd nie.