Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • 11 Protea St, Ooseinde,
    Bloemfontein,Free State
  • 051 4487158

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Flex Brands Chemical Manufacturer at 051 4487158.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Flex Brands Chemical Manufacturer

Great service, i like the online store on their website www.flexbrands.co.za So easy and convenient to order and great service from the team.

Excellent products and service

Excellent products and service

Ek is seker een van die kleinste kliente van die mpy. Ek het n bestelling geplaas en ontvang. Ek was tevrede met die produkte en het weer n bestelling gelaas vir 25 liter Car en Truck wash en 25 lt Degreaser. By ontvangs van die produkte het ek gevind dat die kleure van beide produkte verskil van die eerste bestelling. Die etikette op beide produkte het aangedui dat die regte produk in die kanne is. Ek en my personeel kon geen positiewe resultate krymet die produkte soos aangedui op die etikettenie. Ek het by Tips ander produkte gekoop welke gewerk het. Op 13/08/2013 het ek weer n ander produk bestel en gaan haal. Ek het vir Kobus Vorster wie werksaam is aldaar gevra of die kleure van hul chemicals verander het waarop hy my meegedeel het dat dit nie verander het nie. Hy het my ook meegedeel dat hy dadelik n klagte gaan indien teen Brandon wie in beheer van die produkte is. Op dieselfde datum het ek n sms gestuur aan Franco wie volgens my in die bestuur dien. Sien opvolg mail

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.