No data is available as of now.
Op Maandag 7 Januarie was ek en my vrou van Ceres af op pad terug na Pretoria. Langs die pad het sy erg ongemaklik geraak en pyn verduur. ns het by die Manne dipico Hospitaal op Colesberg gestop, en by die ongevalle afdeling aangemeld. Daar het 'n suster Harmse ons dadelik gehelp. Sy het 'n urinemonster geneem, wat erge blaasontsteking aangedui het. Sy het my vrou 'n inspuiting gegee, asook die nodige medikasie. Dit het baie gehelp en ons kon ons reis met gemak voortsit. Graag wil ons suster Harmse bedank en gelukwens met haar vriendelike en proffessionele optrede. Met sulke mense sal ons 'n sukses van Suid-Afrika kan maak. Baie dankie. Cassie en Ina Aucamp.