Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Mandjiedans
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Mandjiedans is alreeds 12 jaar deel van die Pretorianers se lewe, ons is die afgelope jaar onder nuwe bestuur en het sodoende alle ongewenste elemente uit die weg geruim. Die is ook die enigste plek in Pretoria waarvan ek weet, wat jy jou mandjie, en jou familie, kinders ingesluit 'n aand kan saam bring en nog steeds die aand kan geniet. Ons het karwagte wat die karre oppas, sowel personeel wat toegangsbeheer uitoefen. Die Mandjiedans is een keer per maand gewoonlik die laaste Vrydag van die maand vanaf 19h00 by Akasia Stadsaal, bring eie eet en drinkgoed saam en kom geniet die aand saam met ons. Ons oujaarsdans die jaar op Donderdag 31/12/2009, belowe om weer lekker saamkuier "event" te wees, ingang R50 per persoon. Hoop ons sien julle dan!!
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address