Donsveertjie Gastehuis is `n Gaste-plaas waar ganse gepluk word en dan word die dons en vere verwerk tot duvets en kussings. Donsveertjie Gastehuis is gelee in Heilbron in die Vrystaat. Dis net `n uur en `n half se ry van Johannesburg af. Donsveertjie Gastehuis is ook ideaal vir die stadsjapies wat bietjie wil wegkom van die geraas en rumoer van die stadslewe. Donsveertjie Gastehuis word ook omring deur heelwat wildsplase en die Geskiedkundige VEGKOP is net "`n klipgooi" ver.