Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

The Department Of Education Northern Cape

Hours :

Hours not available. Please contact Education (Upington) at 054 3376300.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Education (Upington)

Laerskool Westerkim se skoolhoof behoort glad nie daar nie sy het geen respek vir haar medewerkers en geen respek vir die ouers nie. Ek weet nie het sy gekom vir modeparade daar nie want sy groet nie eens as n persoon in die kantoor staan nie en as sy so teenoor groot mense optree wat nog te se van die kinders.Nee regtig waar is die liefde van opvoeding of het dit verdwyn saam met die payslip

Bel Laerskool Westerkim oor die hek agter die skool vra hulle moet dit asseblief oop maak vir die klein kinders sodat hulle daar uit kan stap huis toe aangesien die deur gang wat hulle gewoontlik gebruik het toe gemaak word en Desmond se hy sal dit deur gee aan skoolhoof,toe kinders uit kom was die hek nog steeds toe.Bel weer en vra on met MEv Apolis te praat en toe moet ek hoor is ek van onderwys department toe ek nee se,se Desmond vir my die hoof het gese as dit ouers is moet die oproep nie na haar deur gesit word nie dit moet onderhoof toe gaan.Wat vir my se sy dink niks van die ouers nie want dus elke tyd se storie verlede jaar toe my kind siek was kon ek haar ook nie sien nie waarvan ek soos n stuk niks hanteer was,van Mnr Boer.Hy wou ook nie he my kind moes vroeg eksamen skryf nie want hy klassifiseer toe my kind onder die kinders wat aanhou uitbly sonder dat hy op kyk en sien hoe siek my kind was,en sy het masels gehad ek het ook talle mal vir Mnr Reed gaan soek.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.